Ten minste 5 jaar om elektroniese pasiëntrekordstelsel te ontwikkel

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: KYK VIDEO’S: Chaos by Mall of Africa, maar niemand is dood nie

Belastingbetalers gaan oor die volgende vyf jaar minstens R1,5 miljard bestee om ’n geïntegreerde elektroniese gesondheidsrekordstelsel vir die openbare gesondheidsektor te ontwikkel, en dit kan ’n verdere R1,5 miljard kos om dit te implementeer.

Klik hier om die volledige artikel te less