‘n Bejaarde vrou, mev. Grill (92) van Loganberrystraat in Bonteheuwel, is gisteroggend deur twee pitbulls op haar eiendom doodgebyt.
Angus Mckenzie, DA-raadslid, het die voorval bevestig.
Die twee honde het toegang tot haar erf verkry deur oor ‘n redelike hoë heining te spring. Dit was haar bure se honde. Beide honde is deur wetstoepassers verwyder.
Geen arrestasies is gemaak nie.
“Our deepest deepest sympathy goes to the family and friends of the deceased after suffering this most horrific and tragic death.”
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



