Help om Robert met sy dogter te herenig

Deel hierdie storie / Share this story

Robert Raaths is sedert 16 Maart 2023 in Gauteng vermis.

Hy was volgens Monique Raaths laas in Alberton, op pad na’n werksonderhoud waarvoor hy nie opgedaag het nie. Hy was ook nog nie weer gesien, of van gehoor nie.

Eden Park-polisie verwysingsnommer – 11/03/2023

Enigiemand wat weet waar Raaths hom bevind, kan met die polisie of sy dogter Jeni-Lee Raaths in kontak kom by 081 237 7186.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel