’n Dokter skiet glo sy vrou, wie ook ’n dokter is, voordat hy homself skiet ná stryery

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Meisie (13) in Brakpan vermis

’n Dokter het na bewering sy vrou, wat ook ’n dokter is, doodgeskiet voordat hy die vuurwapen op homself in Polokwane, Limpopo, gerig het. Motlafela Mojapelo, provinsiale polisiewoordvoerder, sê die egpaar het gisteroggend ’n stryery gehad. 

Klik hier om die volledige artikel te lees