LEES OOK: Man wat homself as prokureur voorgee in hegtenis geneem
Daar het baie water in die see geloop sedert ’n jong Danie Botha in 1989 en sy groot treffer “Wenners!” tydens die TV-sangkompetisie Teletreffers met die louere weggestap het.
Op ’n rype 58 is Danie vandag ook wyser, en 32 jaar lank baie gelukkig getroud met- Daleen, ’n oudjoernalis. Hulle is die ouers van twee lieflike kinders, Danya (18) en David Daniël (14).



