Lees ook: Lionel Messi en familie deur gewapende mans geteiken
Die Wêreldbeker-wenner Lionel Messi het sy eie standbeeld in die Suid-Amerikaanse federasiemuseum gekry.
Ander spelers en die afrigter, Lionel Scaloni, het miniatuur-wêreldbeker en Copa America-trofees ontvang. Die Argentynse voetbalfederasie het die nasionale span se opleidingsfasiliteit Saterdag na Messi vernoem twee dae na hy sy 800ste doel in die wedstryd teen Panama aangeteken het.
Bronne: eNCA, Sport Bible, Talk Sport
Lees ook: Lionel Messi en familie deur gewapende mans geteiken



