Mark Zuckerberg en vrou verwelkom derde babadogter

Deel hierdie storie / Share this story

Mark Zuckerberg en sy vrou Priscilla Chan het hulle derde babadogter in die wêreld verwelkom.

Die paartjie is reeds die ouers van twee dogters, August (5) en Maxima (7).

“Welkom in die wêreld, Aurelia Chan Zuckerberg! Jy is ‘n seëning,” skryf Zuckerberg by die aankondiging op Facebook.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel