Lees ook: Tandarts vergiftig vrou om by minnares te bly
‘n Man (57) het glo Vrydag ‘n huurmotor, wat met oop deure gestaan en wag het om gewas te word, geneem en in verskeie voetgangers in die parkeerarea van die Cologne Bonn-lughawe in Duitsland vasgery.
“Vyf of ses” mense is beseer. Die man het ook in verskeie voertuie vasgery.
Hy is in hegtenis geneem nadat twee polisiebeamptes ook beseer is. Hy is na ‘n psigiatriese hospitaal geneem.
Bronne: DW-South Africa, ABC News, Mirror



