Charmaine Antoinette Keth (29) van Alberton, Gauteng, het gedurende Maart 2023 vermis geraak.
Sy is laas in die Funny Farm-area opgemerk.
Indien enigiemand weet waar sy haar bevind, kan die volgende nommers geskakel word:
Alberton-SAPD – 011 861 6800
Missing Children South Africa – 072 647 7464
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



