Riana Pretorius, die biokinetikus wat verlede week buite haar wersksplek in Gqeberha ontvoer is, is ongedeerd gevind.
Besonderhede sal bygewerk word soos wat dit ontvang word.
Kapt. Yolisa Mgolodela van die Valke het die goeie nuus aan FiND iT bevestig en gesê sy wag vir meer besonderhede van die ondersoekbeamtpe.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



