Minstens 12 mense sterf in aardbewing in Afghanistan

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Vroulike renosterstroper tot 16 jaar tronkstraf gevonnis

Minstens 12 mense is dood en meer as 200 beseer tydens ’n 6.5-aardbewing Dinsdagaand in Afghanistan en Pakistan.

Die trillings van die aardbewing is so ver as Indië gevoel.

Baie families was uit hulle huise om die Persiese Nuwejaar (Norwuz) te vier toe die aardbewing begin.

Bronne: BBC, ECR, Reuters

Lees ook: Vroulike renosterstroper tot 16 jaar tronkstraf gevonnis