
Kaapstad brandbestryders het onlangs tyd afgestaan van hul lang diensure en die gemeenskap in die Wes-Kaap vermaak.
JP Smith, politikus, sê dit vereis fisiese krag om in top-kondisie te wees as brandbestryders, hetsy ‘n man, of ‘n vrou.
Volgens Smith het die beamptes dit geniet om hul fisieke liggaamsbou af te wys onder aanmoeding van die waarderende gemeenskap.
“To all our dedicated members out there, across all our services, Cape Town loves you all!”
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



