
‘n Wit Fortuner het in ‘n Totalsports-winkel in die Paarl beland.
Die foto’s is Maandag deur Melonie Gwenneth Fortuin op sosiale media gedeel.
“Hy was ‘n TOTAL bok vir SPORTS…”
Dit het kommentaar uitgelok soos:
“Hy paar nuwe tekkies gekry vir sy wiele.” – Jacques Philander
“Was die persoon so desperaat vir oefenklere?” – Margaret Human
Dit is nie aan FiND iT bekend hoe die voorval plaasgevind en of iemand beseer is nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



