Zandile Mafe vir waarneming na Oos-Kaap

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Zandile Mafe weier om hof toe te gaan

Zandile Mafe, wat na bewering op 2 Januarie 2022 die parlementsgebou aan die brand gesteek het, sal na verwagting sielkundige waarneming ondergaan.

’n Woordvoerder vir die NPA het gesê die saak teen Mafe is uitgestel tot 28 Maart sodat reëlings om hom in ’n hospitaal te laat opneem finaliseer kan word.

Mafe het voorheen geweier om na die Valkenberg-hospitaal in Kaapstad te gaan en het op ’n hospitaal in die Oos-Kaap besluit.

Bronne: IOL, African News Agency, EWN

Lees ook: Zandile Mafe weier om hof toe te gaan