Vyf verdagtes in hegtenis na beweerde poging tot moord

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Gauteng-pastoor wie se familie wou hê hy moes uit die dood opstaan, uiteindelik begrawe

Vyf verdagtes is Donderdag in Cato Manor, Durban, in hegtenis geneem en vier voertuie is gekaap.

Die polisie het aan IOL gesê hulle het inligting ontvang dat een van die gekaapte voertuie deur hoormoordenaars gebruik gaan word en dat mans in besit van verskeie wapens gewaar is.

Die LUR vir vervoer en gemeenskapsveiligheid, Sipho Hlomuka, het gesê die mans was na bewering van plan om ’n beampte van die eThekwini-munisipaliteit dood te maak.

Bronne: IOL, Be Loud

Lees ook: Gauteng-pastoor wie se familie wou hê hy moes uit die dood opstaan, uiteindelik begrawe