Skrap sommer twee items van jou lysie af wanneer jy die Horseshoe Inn as jou trouvenue kies, met die ideale troupakket vir elke paartjie kry jy ‘n venue en spyskaart wat by jou sak pas.
Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected]. Besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Hou jy van eisbein?



