Pastoor in hegtenis nadat hy glo drie meisies voor mekaar verkrag

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Pastoor, wat na bewering drie jong meisies by ‘n kerk verkrag het, is in Khayelitsha in hegtenis geneem.

Women for Change berig die pastoor het glo ‘n 10-jarige meisie en haar twee maats, beide sewe jaar oud, in Januarie 2023 vasgebind en hulle om die beurt voor mekaar verkrag.

Die man het glo gedreig om die meisies dood te maak as hulle met enigiemand oor die verkragtings sou praat.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel