Kyk: Steve praat oor skikking – kies A, B, C of D as jy Maandag toegang geweier sou word

Deel hierdie storie / Share this story

Steve Hofmeyr praat onder andere oor die LBTQIA+ skikking en konflik.

“As jy voel ek hanteer alles verkeerd, is jy natuurlik altyd welkom om daardie uitgawes by my oor te neem en voort te veg.”

Hy praat oor Suid-Afrika wat “rock bottom” is.

Hofmeyr bedank sy regsman Willie Spies en ook vir Burre Burger vir die veldtog wat geloods is om hom te ondersteun.

“Maandag lê vir ons almal voor.”

As gewelddadige stakers jou Maandag toegang weier êrens op jou roete, sal jy:

A stop en omdraai

B stop en water uitdeel

C stop en sterf

D of voet in die hoek sit

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel