Liechia Botha (31) van Kraaifontein is vermis nadat sy laas op 26 Februarie 2023 gesien is.
Sy is van gemiddelde bou, gewig en lengte. Sy het bruin oë en hare. Sy was laas geklee in ‘n appelkooskleurige rok, swart tights en swart oop skoene.
Indien jy weet waar sy haar bevind, kan jy met die polisie in Kraaifontein in verbinding tree by 021 980 5533.
Alternatiewelik kan jy met Missing in SA, Missing Adult Alert, Pascoe Investigations PTY Ltd. in kontak kom:
Wendy 072 649 7683
Louise 083285 5994
Leonardo 079 351 2160
Marsha 065 941 7317
Matt 081 010 3888
Grayham 076 712 7062
Connie 072 911 6124
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



