Drie slaapkamer meenthuise te koop in Hadison Park

Deel hierdie storie / Share this story

Die drie slaapkamer meenthuise in Hadison Park is in ‘n veilige kompleks wat dit ideaal maak vir ‘n gesin. Kinders kan ook vrylik saam ander maatjies speel in die parkie en troeteldiere is welkom.

Daar is twee badkamers sodat daar nie in die oggend ‘n stryery is oor spasie nie.

Die moderne kombuis en aparte scullery gee genoeg spasie vir die sjef in die huis.

Die leefkamer, eetkamer en kombuis is deel van ‘n oop leefplan met die leefkamer wat uitkyk op die parkie in die kompleks.

Skakel Madelein by 083 995 5799 of Heine by 082 945 2759 vir meer inligting.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Drie slaapkamer meenthuis te koop in Hadison Park