Drie slaapkamer meenthuis te koop in Hadison Park

Deel hierdie storie / Share this story

Die drie slaapkamer meenthuis in Hadison Park is in ‘n veilige kompleks wat diere toelaat so dis ideaal vir ‘n gesin. Kinders kan ook vrylik saam ander maatjies speel in die parkie.

Daar is twee badkamers en ‘n gaste badkamer naby die leefarea van die huis.

Wonderlike, moderne kombuis met graniet kaste vir maklike skoonmaak.

Die leefkamer, eetkamer en kombuis is deel van ‘n oop leefplan met die leefkamer wat uitkyk op die parkie in die kompleks.

Skakel Madelein by 083 995 5799 of Heine by 082 945 2759.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Het jy ‘n huis wat jy wil verhuur of verkoop?