But why ? pic.twitter.com/4RjT8A6r30
— security footage (@security_footag) March 14, 2023
@security_footage het ‘n komiese video op Twitter gedeel.
In die video dra twee vrouens water in ‘n hysbak in.
Een pak water hou die hysbakdeur oop.
Dan besluit die een vrou in die hysbak om die pak water wat die deur oophou ook by die ander te sit.
Dit het katastrofiese gevolge omdat sy nie weet hoe ‘n hysbak werk nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



