Waarskuwing! Kras taalgebruik!
In ‘n video, wat deur Arrive Alive gedeel is, kan gesien word hoe ‘n voertuig ‘n ongeluk met ‘n vragmotor probeer vermy en sake dan vinnig skeefloop.
Die voertuig, wat nie lyk asof dit spoed verminder nie, swenk uit om die vragmotor te vermy, oor bane en verloor dan beheer.
Die voertuig tref dan ‘n motorfietsryer.
In die video kan gehoor word daar word gesê die persoon het 120 km/h gery.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



