Goedvoelvideo: Paramedici en sekuriteitsbeamptes in Pretoria opgewonde oor Backstreet Boys-toer

Deel hierdie storie / Share this story

Mi7 National Group het twee dae gelede ‘n video op sosiale media geplaas oor Backstreet Boys wat binne ‘n paar maande na Suid-Afrika kom.

Die video is aan FiND iT verskaf.

Pretoria se lede het hul ooglopend gate uit geniet in die video.

“Seeing that the #bakstreetboys are heading to #southafrica in a few months, our Pretoria team decided to get in on some #lipsync action.”

“We think they did a phenomenal job, even without knowing the lyrics all that well.”

Wat dink jy van hierdie ligter weergawe van die bekende liedjie van die Backstreet Boys deur beamptes wat andersins op gewelds- en ongelukstonele is en lewens red?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel