Video: Kletsrymer sak inmekaar, sterf op verhoog by musiekfees in Johannesburg

Deel hierdie storie / Share this story

Die kletsrymer Costa Titch het ineengestort en gesterf terwyl hy by die Ulta-musiekfees in Johannesburg opgtree het.

Die Big Flexa-ster, regte naam Costa Tsobanoglou, was maar 27 jaar oud. Hy is bekend vir liedjies soos Activate en Nkalakatha.

Sy dood volg slegs ‘n maand na kletsrymer Kiernan Forbes (AKA) in Durban doodgeskiet is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel