Lees ook: Werkers van elektrisiteitkontrakteur vermoor in Germiston
’n Subkontrakteur is Donderdag tydens ’n argument in Greylingstraat Pietermaritzburg doodgeskiet.
Volgens berigte het ’n gewapende man die subkontrakteur genader waar hy by die hek van ’n sakeperseel gestaan het. Hulle het begin argumenteer.
Die gewapende man het die subkontrakteur verskeie kere geskiet. Die subkontrakteur is op die toneel dood verklaar en die polisie ondersoek die saak.
Bronne: IOL, VN Explorer, Flipboard
Lees ook: Werkers van elektrisiteitkontrakteur vermoor in Germiston



