Die polisie in die Oos-Kaap het ’n geregtelike doodsondersoek van stapel gestuur na die dood van ’n 4-jarige meisieleerder wie se liggaam gister in ’n puttoilet in een van die laerskole by Vaalbank Administratiewe Area in Glen Grey gevind is.