Lees ook: Saak van mans wat glo Nick Frischke beroof het, uitgestel
’n Man (26) is in Ekurhuleni in hegtenis geneem na hy gevlug het na hy glo ’n 23-jarige meisie verkrag het.
Die meisie het na bewering gesê die man is haar suster se voormalige kêrel.
Die verdagte sal binnekort in die Daveyton- landdroshof verskyn.
Bronne: IOL, VN Explorer



