Gesteelde bakkie ure later skaars herkenbaar

Deel hierdie storie / Share this story

In ‘n foto en video wat deur Yusuf Abramjee op Twitter gedeel is, kan gesien word hoe ‘n Toyota-bakkie, wat in Benoni, Gauteng gesteel is, eers gelyk het.

Ure later is die bakkie by ‘n huis in Soweto opgespoor. Dit is so uitmekaargehaal dat dit bykans onherkenbaar is.

Die persoon wat die video neem, is die eienaar. Hy wys uit waar die onderdele van die voertuig is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel