Lees ook: Ma skei pa wat weier om huis te verkoop om seun se lewe te red
Twee huise in Mont Blancstraat, Tafelsig, Kaapstad, was Saterdag aan die brand. Twee mense – ’n vrou en meisie (13) – is oorlede.
’n Man en nog ’n meisie is na ‘n hospitaal in ‘n kritieke toestand geneem. Talle mense het gesukkel met rookinaseming.
Die oorsaak van die brand is onbekend.
Bronne: Sowetan LIVE, All News, Scoopnest
Lees ook: Akteur Tom Sizemore oorlede



