Sonvis spoel op Hartenbos-strand uit

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Sonvis, wat meestal in die diepsee aangetref word, is Donderdagoggend uitgespoel op die strand in Hartenbos gewaar.

Tersia Marais, wat vertel dat sy nog altyd ‘n sonvis wou sien, het op die dooie vis op die strand afgekom en foto’s daarvan op die Facebook-groep MIDBRAK CONSERVANCY/BEWAREA gedeel.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel