Huis te koop in Cassandra

Deel hierdie storie / Share this story

As jy moeg is vir beurtkrag en wateronderbrekings is die huis perfek vir jou.

Met sonpanele, ‘n inverter, 5+kW battery en die opsie vir nog sonpanele en ‘n ekstra battery hoef jy staat te maak op Eskom nie.

Daar is ook ‘n 2200 liter JoJo tank met ‘n DAB pomp wat jou sal red van wateronderbrekings.

Met drie slaapkamers, twee badkamers, ‘n moderne kombuis, braai area en swembad is dit die ideale huis vir ‘n gesin.

Kontak Madelein by 083 995 5799.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Verleng: Spec-Savers se somerpromosie