Lees ook: Prokureur sê moord-beskuldigde ANC-raadslid se aanhouding in Kokstad belemmer verhoorvoorbereiding
Justin Bieber se wêreldtoer “Justice” is oënskynlik gekanselleer.
Die “Justice”-konsertdatums is van sy amptelike webtuiste af verwyder en kaartjieverkoopwebtuistes het ook die datums van hulle bladsye verwyder.
Mense wat reeds kaartjies gekoop het in Londen het e-posse gekry dat die konsert gekanselleer is en hulle sal hulle geld in die volgende paar dae terugkry.
Die toer is eers in Junie 2022 uitgestel as gevolg van Bieber se gesondheidsprobleme.
Bronne: IOL, Algoa FM, Wionews



