Die Gautengse departement van gesondheid (GDoH) doen ’n beroep op families van vermiste persone om Forensiese Patologiedienste (FPS) se lykshuise in die provinsie te besoek om te kyk of hul geliefdes nie deel is van die onopgeëiste en ongeïdentifiseerde liggame nie.
Lees meer: https://afrinuus.com/2023/02/26/938-ongeidentifiseerde-liggame-in-gautengse-lykshuise/



