Lees ook: Vonnisoplegging in Harvey Weinstein-verkragtingsaak vertraag
Harvey Weinstein is Donderdag amptelik skuldig bevind en gevonnis vir verkragting.
Weinstein is gevonnis op drie aanklagtes van verkragting en seksuele aanranding. Weinstein, wat reeds tot 23 jaar tronkstraf gevonnis is in New York, sal sy 16 jaar vonnis In Los Angeles aaneenlopend moet uitdien ná sy New York-vonnis.
Bronne: Bollywood Hungama, IOL, ECR
Lees ook: Man sterf in Durban-skietery



