Drie slaapkamer huis te koop in Cassandra

Deel hierdie storie / Share this story

Die moderne drie slaapkamer huis in Cassandra is perfek enige gesin.

Met ‘n groot kombuis, twee badkamers, wendy huis vir stoorplek en inverter vir beurtkrag asook ‘n swembad en braai area sal jy die envy van jou bure wees.

Skakel Mads Properties by 066 446 3141.

*ADVERTENSIE

Lees ook; In die somer dra ons sonbrille