AfriNUUS het by ‘n onberispelike bron in die binnekringe van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) verneem dat die jaarlikse Weermagdag-parade, wat Dinsdag in Richardsbaai gehou is, bykans R40 miljoen gekos het.