Drie voetgangers is deur een ligte motorvoertuig omgery

Deel hierdie storie / Share this story

Drie volwasse manlike voetgangers het matige tot kritieke beserings opgedoen nadat hulle gisteraand deur ’n ligte motorvoertuig in Stasiestraat in Brakpan gestamp is. Die bestuurder van die voertuig is ook in die voorval matig beseer.

Klik hier om meer te lees.