26-jarige man doodgeskok toe hy op ’n onwettige kragkabel trap

Deel hierdie storie / Share this story

’n 26-jarige man is dood nadat hy deur ’n onwettige kragkabel ongeveer 50 meter van sy huis in Mashimane, KwaZulu-Natal, geskok is.

Reaksie-eenheid Suid-Afrika (Rusa) het Sondag om 10:14 ’n oproep om bystand ontvang. By aankoms het reaksiebeamptes die man ontdek waar hy op ’n onwettige gelê het. 

Klik hier om te lees.