’n Kêrel (53), sy meisie (51) en haar seun (32) is glo by Senotlelo in Vaalbank met klippe doodgegooi nadat die lyk van ’n 8-jarige meisie vandag in die vroeë oggendure (om 02:00) in ’n puttoilet gevind is.