Positiewe instelling vir die dag: geniet die nou

Deel hierdie storie / Share this story

Om te lewe in die “nou” (mindfulness) is ‘n praktyk wat die afgelope paar jaar toenemend gewild geword het as ‘n manier om stres te verminder en algehele welstand te verbeter. In sy kern gaan bewustheid daaroor om teenwoordig te wees in die oomblik, om jou gedagtes en gevoelens waar te neem sonder oordeel of afleiding.

Lees meer hier.