Ian Cameron van Action SA het die video op verskeie sosialemediablaaie geplaas.
In die video verduidelik hy hoe jy in slegs onder 10 jaar ‘n generaal in die SAPD kan word.
Die generaal waaroor die plasing gaan, het volgens Cameron geen polisie-opleiding ontvang of relevante kursusse geslaag nie. Sy het glo ook geen ondervinding van grondvlak-polisiewerk nie, of van die divisie waaroor sy tans bevel voer nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



