Bespreek ‘n kamer by die Jacobsdal Inn vir R1 400 per paartjie per aand en kry ‘n bottel JC le Roux Champagne, ontbyt en ‘n romantiese aandete mandjie.
Aanbieding slegs geldig vanaf 14 Februarie tot 17 Februarie.
Skakel 066 477 0856 of 066 477 0847.
(Nie beskikbaar vir diegene onder die ouderdom van 18)
*ADVERTENSIE
Lees ook: Kom eet vandag by die Jacobsdal Inn



