Attie Blaauw, hoof van persoonlike versekering van Santam, het in ‘n verklaring aan AfriNUUS bevestig dat Santam ’n algemene uitsluiting op al sy polisse ingestel het vir skade wat plaasvind indien die nasionale kragnetwerk ineenstort.