Die Onafhanklike Kommunikasieowerheid van Suid-Afrika (Okosa), Rolprent- en Publikasieraad (FPB) en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het Vrydag 10 Februarie toegeslaan op ’n perseel wat roof-DVD’s- en roof-CD’s in Gqeberha (Port Elizabeth) vervaardig.



