Floridaweg in Durban is gisteraand afgesluit na ‘n skietvoorval waar twee mense dood is. Een van die oorledenes is ‘n bekende rapper.