Vermeende dwelmhandelaar vas vir R700 000 se mandrax-tablette wat in sy voertuig versteek was

Deel hierdie storie / Share this story

Die provinsiale polisiekommissaris, lt.genl. Nomthetheleli Mene, het die puik pogings van lede wat betrokke was by die reuse-dwelmvoorval en die arrestasie van ’n 33-jarige verdagte in Mthatha vanoggend toegejuig.

Klik hier om die volledige berig te lees.