Die Richardsbaai-streekhof het polisiesersant, Philani Praiselord Mkhwanazi (43), tot effektiewe 10 jaar gevangenisstraf gevonnis ná sy skuldigbevinding aan verkragting en korrupsie.