Lees ook: Vrou in VK moedig glo meisies aan om swart meisie te slaan
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het vloedwaarskuwings en waarskuwings vir swaar reën dwarsoor die land vir die naweek uitgereik.
Daar is ’n oranje vlak 5-waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reënval wat kan lei tot vloede, skade aan infrastruktuur, gevaar van lewe en verlies aan lewende hawe in die Oos-Kaap, KwaZuluNatal, die Laeveld, Limpopo en Mpumalanga.
Geel vlak 2-waarskuwings vir donderstorms is uitgereik vir die Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en Noord-Wes.
Bronne: Times LIVE, Jacaranda FM, The Zimbabwe Mail
Lees ook: Vrou in VK moedig glo meisies aan om swart meisie te slaan



