LEES OOK: KYK: Man help hond om babahondjie te red onder puin
Wat is vir jou die snaaksste? Mandri Sutherland, aktrise en komediant, se insetsels van “hallo sussa” het Suid-Afrikaners aan die lag. Mandri se eenvrouvertoning, VROU ENS, speel tans in leefruimtes van mense regoor Suid-Afrika. Volg haar hier en kyk na haar insetsel op Instagram oor Mart-Mari Louise se nuutste kêrel. ‘n Engelsman – boonop vol tatoes.
“Dit lyk of die in ‘n bad gegly het met ‘n permanent marker.”
“Ek en pa was net in die bed gewees, ja, so net na agt.”
“Mos nou nie ‘n verskriklike uitblinker nie, maar foei tog, baie behulpsaam.”
LEES OOK: KYK: Sewejarige beskerm jonger boetie vir 36 uur onder puin na aardbewing



